Hoor die Woord-projek
Miljoene Suid-Afrikaners is funksioneel ongeletterd en kan nie lees nie. Die Bybelluisterprogram stel die Bybel in oudioformaat in al 11 amptelike Suid-Afrikaanse tale beskikbaar vir diegene wat verkies om na die Woord van God te luister.
Elke bydrae van R100 wat ons ontvang, maak dit moontlik om een Bybel te versprei.
| Maar Hy antwoord: “Ja, maar waarlik gelukkig is hulle wat die woord van God hoor en dit onderhou.” Lukas 11:28 |
Opsies om te gee:
DIREKTE INBETALING
* Gebruik asb verwysingsnommer: 1170
Bank: ABSA
Rekeningnommer: 260 208 950
Takkode: 632005

