| Bankinbetaling | Debietorder | Aanlyn met bankkaart |
Vul asseblief hierdie vorm in om te registreer as 'n Bybel-per-Maand lid.
Bybel-per-Maand Klub Registrasie
Direkte bankinbetaling
Betaal Bybel-per-Maand Klub bydraes direk in ons bankrekening:
BANKBESONDERHEDE:
Op die depositostrokie, in die ruimte vir die deposito-verwysing, vul asseblief jou naam plus BAM in.
Naam: Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Bank: ABSA
Rekeningnommer: 260 208 950
Takkode: 632-005