- Details
- Gepubliseer op Woensdag, 27 Maart 2019 09:30
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika het 'n jarelange verhouding met die gewapende magte. Lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ontvang al sedert 1940 Nuwe Testamente en Bybels van die Bybelgenootskap.