|
Help! Hoe moet ek my Bybel lees?Die Bybel kan oorweldigend wees vir nuwe lesers. Hierdie boekie sal hulle help om te verstaan wat die Bybel is en hoekom hulle dit moet lees. Dit bevat praktiese voorbeelde wat verduidelik hoe om deur die Bybel te navigeer en help lesers om die Bybel op hulle alledaagse lewe toe te pas. Laai jou gratis pdf, epub of mobi nou af!
|